Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars boek. 1977, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag; 554 bladsye. Gebruik, maar in goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Stofomslag netjies oorgetrek met kleefplastiek. Onderste rante van hardeband geskaaf weens rakgebruik. Meer as 1kg.