Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die ideale gids vir die professionele jagter, safarispesialis en gids, maar ook geskryf vir elkeen wat belang stel in die inheemse wild, diagramme, foto’s in kleur, vuurwapens, kaarte, plekke, en aspekte soos noodgevalle word omskryf.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, baie goeie toestand, soos nuut, glanspapier, skoon en stewig gebind.
Sunbird Publikasies, eerste uitgawe, 2002, 350p. Oorspronklik in 2000 en Engels uitgegee.
Verpakking en Posgeld R35 (in S.A) weens gewig
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.