Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ruiters van Slagtersnek deur Albert Coetzee. A5, sagteband, 195 bls. Die boek handel oor die eerste Britse besetting van die Kaap in 1795 en die stigting van die eerste Boererepublieke in daardie jaar. Die Britse onderdrukking van die Afrikaners van daardie tyd loop uit op die Slagtersnek-rebellie in 1816 wat indirek tot die Groot Trek gelei het.