Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut. Ons Weerstand sal die Wêreld Verstom saamgestel deur L.W. Bienedell. A5, Sagteband, 230 blasdye - 650 aanhalings verdeel in 20 onderwerpe wat handel oor die Tweede Vryheidsoorlog. Oor dié boek het Die Burger berig:“Deurgaans word in hierdie boek van aanhalings uit die werke van volksleiers, Boeregeneraals, Britse offisiere, dagboeke van stryders, historici, skrywers en ander gebruik gemaak om inhoud aan die hoofstukke te gee. Deur die werk sorgvuldig te bestudeer, skakel dit die nodigheid uit om ‘n duisternis ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog te gaan oplees om tot die kern van die saak deur te dring.”