Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut! Derdepoort - Skandvlek op die Engelse Militêre Geskiedenis deur JP Botha. A5, sagteband, 84 bls.
Derdepoort is geleë digby Rustenburg aan die Marico-rivier. Op die oggend van 25 November 1899 is die vrouens, kinders en ander inwoners deur nÂÂ swart huurmag onder bevel van Britse offisiere aangeval. 45 mans, vrouens en kinders het gesterf. Die boek bevat ook inligting oor die aktiwiteite van Boerekommando’s op die Noordelike en Noord-westelike grense van die ZAR wat selde in ander boeke voorkom.