Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Die Jameson-Inval deur Johan de Ridder. A5, 'staple'-boek, 43 bls.
Dit behandel die gebeure rondom die Jameson-Inval en strek oor die tydperk van 29 Desember 1895 tot 3 Januarie 1896. Die inhoud van hierdie boek is 'n heruitgawe van 'n reeks artikels gepubliseer in die Afrikaner van 1996.