Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUUT - Lord Methuen uitoorlê deur Genl. Koos de la Rey deur GA van der Walt. A5, sagteband boekie.Van der Walt behandel in hierdie boekie die veldslae van Tweebos en Ysterspruit in Maart 1902 waaraan hy self deelgeneem het.