Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe - Boerseuns deur Nic Strydom. A5, Sagteband, 116 bls.
Boerseuns is 'n geromantiseerde verhaal wat begin met Andries Pretoruis se tweede aankoms in Natal tot die finale afrekening met Dingaan. In die boek speel Hans Dons de Lange die hoofrol.