Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 2 business days.
Condition : Very Good.
Eerste uitgawe, eerste druk, 2012.
Daan Dreyer voel soos 'n has-been. Sy vrou het hom gelos ("Ek het jou ontgroei, Daan") en sy twee kinders rol hul oe vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die werk gaan dit ook maar droewig – hy is na alles 'n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom 'n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as 'n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai. 'n Fantastiese roman oor 'n man op die rand van 'n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.
Title | Daan Dreyer se blou geranium |
Author | Derick B. Van der Walt |
Publisher | Kwela Boeke, 2012 |
ISBN | 079570416X, 9780795704161 |
Length | 217 pages |