This auction has closed with no winners.

Similar products

R30 shipping
Die Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika (Deels 1-11)
R850
Afrikaanse Taalkwessies (HJJM van der Merwe)
R75
R30 shipping
Marthinus Theunis Steyn 'n Lewensbeskrywing Dele 1 en 2
R800
R30 shipping
Geskiedenis van suid afrika deel 2
R100

Marthinus Theunis Steyn n lewensbeskrywing deur M J van der Merwe, deel 1 (Ware geskiedenis juweel)

0 was available / secondhand
R299.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Returns
Money-Back 10 Days
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
176278605

Marthinus Theunis Steyn n lewensbeskrywing deur M J van der Merwe, deel 1 (Ware geskiedenis juweel) EERSTE DRUK.

President Steyn se lewensverhaal vanaf geboorte tot en met die uitbreek van die Vryheidsoorlog in 1899.

Volbladfoto van Pres. Steyn voor titelblad, swart en wit foto’s van die President en uit die geskiedenis wat waardevol en uniek is.

Toestand: Hardeband, Donkerblou met Vergulde (verweerde) letters op rugkant geringe rakslytasie, naam van vorige eienaar (1924) op skutblaaie.

Nationale Pers Beperkt, 1921, 275p.

Verpakking en Posgeld R28 (in SA)  

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE

SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.