Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Die Vyf Swemmers deur prof Johan Barnard. 275 bls. 33 fotos, hardeband met glansomslag.
Hierdie boek berig oor n ware ontsnappingverhaal uit die Tweede Vryheidsoorlog. Die vyf Boere is in die Vrystaat deur die Engelse krygsgevangene geneem. Nadat hulle in Ceylon aangekom het, slaag hulle daarin om te ontsnap. Hulle word in Rusland en verskeie Europese lande soos helde ontvang. Later keer hulle deur Duitswes terug na Suid-Afrika, sluit by genl. Manie Maritz se kommando aan en veg weer teen die Britte.
Also available in English.