This auction has been won.
Leading
pieterm11851 1 × R212.00
17 Mar 07:51

Similar products

R30 shipping
Die eerste beginsels van die Calvinistiese opvoeding
R200
R30 shipping
Piet Retief by Gustav Preller
R350
R30 shipping
Die Balling oor die See / Herman Scholtemeijer (Uit die Dagboek van `n Krygsgevangene) 1949
R165
R30 shipping
Eerste Openbare Opvoering van Ons Boerwording (1949)
R160

Ons Parool: Dae uit die Dagboek van n Krygsgevangene deur Gustav S Preller EERSTE DRUK,

1 was available / secondhand
R212.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Returns
Money-Back 10 Days
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
177966140

Ons Parool: Dae uit die Dagboek van n Krygsgevangene deur Gustav S Preller EERSTE DRUK, AFRICANA oor die Boere-oorlog

Gustav Preller skryf in die voorwoord oor sy ervaringe in die Boere-Oorlog: “In die volgende Dae uit die Dagboek van ’n Krygsgevangene” het ek daarna gestreef om slegs die waarheid weer te gee soos ek dit self beleef en indertyd aangeteken het.  Miskien is dit egter nodig om an hierdie versekering not toe te voeg dat dit ook my strewe was om, waar ek niks vergoelik of oordryf nie, ook niks in boosaardigheid neer te skryf nie.  Hoever ek daarin geslaag het, sal die leser(es) beoordeel. Dit is al. G.S.P. Pelindaba, Mei 1937.”Swart en wit foto’s van skrywer en ander krygers.

Nasionale Pers Beperk 1938 EERSTE DRUK

Toestand: Hardeband rugkant en ente verweer,  ex-biblioteekboek naam uitgewit, geringe  merke in boek, ouderdomsvergeling en rakslytasie. Stewig gebind.

Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

Customer ratings: 1 ratings

Smooth transaction. Excellent service. Thank you
09 Apr 2015