Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons Volkspele Erfenis ‘n volkspelehandleiding uitgegee deur die Afrikaanse Volksang – en volkspelebeweging. EERSTE UITGAWE
Die handleiding bevat ‘n aantal new en oorspronklike volkspele asook reed gepubliseerde volkspele uit vroeere amptelike volkspelehandleidings wat in opdrag van die Afrikaanse /Volksang- en Volkspelebeweging bygewerk en gestandaardiseer is, taalredaksie Prof Carl van Heerden. Geillustreer, musiek, woorde, bewegings, aantekeninge oor dansstappies, foto’s, kleredrag, omvanklik beskryf.
Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging, Eerste uitgawe, eerste druk 1989, 360p.
Toestand: goed, geen merke, FOLIOGROOTTE. Effense rakslytasie en vergeling.
Verpakking en Posgeld R35 (in SA) weens gewig
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.