This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

R30 shipping
Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia - Van Lill, Dawid
R129
R30 shipping
Kraal en Kampong (Afrikaans)
R400
R30 shipping
AFRIKA NA 1939
R180
R30 shipping
Vir Vryheid en Vir Reg deur Generaal Kemp
R150

Ontsnap - Boerekrygsgevangenes Se Strewe Na Vryheid (Afrikaans, Paperback)

New
Indicative market price: R225
R189.00 16% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
XLHG-3097-G530
Bob Shop ID:
178257602

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days



Onstuitbaar en vreesloos.

S was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n moontlike skietdood, ’n oseaan vol haaie, die gevaar om van ’n bewegende trein af te spring of ’n tonnel wat op hulle kon inval nie.

In hierdie boek bring Albert Blake van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorl en weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indi, maar ook op die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon.

Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed en die oorwinning van die menslike gees.

Features

SummaryOnstuitbaar en vreesloos. Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n moontlike skietdood...
AuthorAlbert Blake
PublisherTafelberg Publishers Ltd
Release date20150227
Pages304
ISBN0-624-06997-4
ISBN 13978-0-624-06997-3

Customer ratings: 1 ratings

Top verkoper,altyd n plesier om mee besigheid te doen,dankie
27 Mar 2015