Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITGEWER EN AANTAL BLADSYE | Tafelberg. 197 p |
GROOTTE / TIPE | 13,5 x 22 cm. Hardeband met stofomslag. |
UITGAWE / DATUM | Eerste Afrikaanse Uitgawe (1983). |
ILLUSTRASIES | Geen illustrasies. |
TOESTAND | Volledig met stofomslag. Ligte verbruining van bladsye sigbaar. Boek is oor die algemeen in goeie toestand. |
NOTAS | Die beeldskone jong Duitse geneesheer dr. Irene Walther herstel in die skilderagtige Russiese vakansie-oord Sotsji van 'n liefdesteleurstelling. Sy vermy doelbewus alle manlike geselskap, maar wanneer die aantreklike Russiese waterbou-ingenieur Boris Broebof op die toneel verskyn, gebeur die onvermydelike: die twee raak dolverlief op mekaar. |
AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM R26 IN SUID - AFRIKA. KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REEDELIKE KOSTE. ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR. DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET. |