Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Infanta Deon Meyer SPANNINGSROMAN KAAPSTAD AGTERGROND. Signed copy
“Almal wil kinders beskerm, maar net een is besig om moord te pleeg om dit te doen.” Die alkoholis Bennie Griessel moet nie net sy eie duiwels beveg nie, maar ook ‘n reeksmoordenaar soek, te doen kry met ‘n listige sekswerker en korrupsie in die polisiemag.
Lapa-Uitgewers, eerste druk, 2004, 378p.
Toestand: Hardeband, skoon, baie goeie toestand, DM Handtekening op skutblad met boodskap: “Geseende Kersfees Net ek en jy die keer volgende keer maatjies, maar altyd ons.” SIGNATURE not verified
Verpakking en Posgeld R35 (in S.A.)Weens gewig.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.