This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren24981

Similar products

R30 shipping
Donkermaan & Muur van die pes - Andre P. Brink
R125
Die Fees van die Malles deur Andre P Brink
R75
R30 shipping
50% OFF
Die Uur van die Pes - Andre P.Brink
R180 R360
Die Muur van Die Pes - Andre Brink
R50

GETEKEN: Die muur van die pes - Andre Brink

Secondhand
R170.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
178993873

1984 eerste uitgawe hardeband met omslag in baie mooi toestand. Geteken deur Brink op titelblad.  R28 posgeld in SA. 

 

 

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die l4de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, modeme en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy ná n jarelange verblyf in Europa in Provence deurbring.

Sy staan tussen twee mans: Paul, die welvarende, middeljarige blanke esteet wat haar al die gerief en sekuriteit van ‘n lewe in Europa aanbied; en Mandla, die jong swart aktivis wat haar opnuut blootstel aan die gevaarlike teenwoordigheid van Afrika, waarvan sy haar so lank al vry gewaan het. Onder andere moet sy besluit of “vryheid” ook mag beteken dat jy kan klaarkom sonder die land, die samelewing. die mense wat jou gevorm het.

Op soek na lokaliteite vir Paul se film oor die Swart Dood kom Andrea en Mandla uit by die oorblylsels van ‘n Muur van die Pes wat eeue gelede gebou is om die plaag te probeer keer. Vir haar is dit die kulminasie van al die baie mure waardeur sy in haar lewe voorgekeer is en wat mense apart van mekaar probeer hou: mure tussen ras en ras, tussen generasie en generasie, tussen man en vrou, tussen hede en herinnening, tussen werklikheid en droom, uiteindelik tussen lewe en dood. Wat sy egter ontdek in die skokkende ontknoping van ‘n ewe, beleef in vyf dae, is nie lets negatiefs nie, maar die ontroerde besef dat mure ook afgebreek kan word.

In die Iaaste instansie is dit die skrywer Paul wat in een van die oorspronklikste verteltegnieke wat nog in ‘n roman gebrulk is, antwoord moet gee op die baie vrae wat die verhaal se opset bepaal. Wat daardie antwoord is, en of hy daarby uitkom, kan die leser eers aflei wanneer hy die hele sirkel van die roman voltooi het.

More from this seller

View all
HUURLINGE -- Mikro
R35
African Voices - Languages & Linguistics of Africa
R45
Waterlelie reeks 12 - Dis nimmer of nou - paula
R95
R30 shipping
In Die Gramadoelas - Jochem Van Bruggen
R110

Customer ratings: 1 ratings

Uitstekende diens, soos gewoonlik. Baie dankie.
08 Apr 2015