Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Paul Kruger is die hooffiguur in hierdie boek wat ook gaan oor die geskiedenis van Suid-Afrika en hom uitbeeld as ‘n stoere volksheld, toegewyde christen en onverskrokke staatsman.
Tafelberg –uitgewers, 1968, 271p. eerste druk en rakverslete, ouderdomsvergeling maar skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.