This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Biennies1360

Similar products

R30 shipping
HERKOMS VAN DIE KAAPSE STOEL DEUR MARIELISE BOTHA
R595
R30 shipping
Erwe Vir Ons Kinders: Volksmartelare 1 Die dood van van twee jong Kaapse Rebelle
R200
Die Anglo-Boereoorlog agter die skerms deur James K Warner
R65
R30 shipping
Vir Vryheid en Reg, Buitelanders aan die Boerekant tydens die Anglo-Boereoorlog, - Nordbruch
R150

Die Kaapse Rebelle van die Hantam Karoo tydens Die Anglo-Boereoorlog deur Eben Nel

New
Indicative market price: R380
R380.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Riviera, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 10 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
180152060

Nuut - Die Kaapse Rebelle van die Hantam Karoo tydens Die Anglo-Boereoorlog deur Eben Nel, A4 , 710 bls. Ca. 100 s/w en kleurfoto’s, kaarte en dokumente. Hardeband met glansomslag.

Met die tweede inval in die Kaapkolonie deur die Repu­blikeinse magte is daar ‘n beroep op die koloniale Afrikaners gedoen om by hulle aan te sluit. Die rebelle van die Hantam Karoo het nie op hulle laat wag nie. Willem Steenkamp, die bekende skrywer skryf dat hierdie boek die oorlogs-bedrywighede in die Hantam Karoo vir die eerste keer in detail aan­spreek. Verder skryf hy: “Hierdie boek sal ook n bietjie koue water in die gesig wees vir die Vrystaters en Transvalers wat al die jare geglo het dat net hulle geveg het, en dat die Kaaplanders papbroekig op hulle hande gesit het.

Dat die boek op plekke opspraak sal verwek, is nie te betwyfel nie.” Genl. CR de Wet het verklaar: “Die Kaapkolonie was vir ons van groot hulp omdat hulle die vyand genoodsaak het om 50 duisend troepe uit die republieke te onttrek.” 

Customer ratings: 1 ratings

BAIE TEVREDE !!!!!
30 Apr 2015