Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband Versamelde werke van C J Langenhoven wat strek oor die tydperk 1949 - 1955. Die boeke is oor die geheel nog mooi en slegs geel kleeflintmerke te bespeur soos ou plastiek verwyder is. Hier en daar 'n rugkant wat effense verwering toon ,wat aan die ouderdom vd boeke toegeskryf kan word. Die boeke bevat kosbare stories, gedigte en vertellings!
Volledige stel in hierdie uitgawe.
Latere jare is die uitgawes uitgebrei tot 16.