Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“GEMASKERDE MOORDENAARS”
Die Swart Luiperd, No. 1 - Braam le Roux
Die begin van die avonture. Leon en geselskap word aangeval en beroof deur Sulg se bende. Met sy vader dood en Lettie ontvoer, neem hy die gestalte van die Swart Luiperd aan om wraak te neem.
Die boek verklaar waarom Leon nou juis die Swart Luiperd geword het.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
Eerste uitgawe, derde druk, 2014 | 162 bladsye.
ISBN: 978-0-9870324-9-2