Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Gepubliseer deur Nasionale Pers in 1922. Boek het 'n medetydige inskrywing vooring soos per foto, enkele roesmerkies in die teks maar oor die geheel nog in goeie toestand. Dokumente oor die geskiedenis van die Voortrek met aantekeninge en bylae. F. A. Venter het die eerste boek in hierdie reeks gebruik vir sy boek "Wit Oemfaan".