Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE MENSVRETERS VAN TSAWO”
Die Swart Luiperd, No. 2 - Braam le Roux
Terwyl Leon, oftewel die Swart Luiperd, by sy oom in Oos-Afrika kuier, verneem hy van die kluisenaar wat weet waar die geheime stad van Tsawo is. Ongelukkig is ’n klomp gewetenlose fortuinsoekers ook agter die skatte aan en ontlok so die gevreesde reuse bewakers van Tsawo – en hulle honger vir slagoffers.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
Eerste uitgawe, derde druk, 2014 | 159 bladsye.
ISBN: 978-0-9921916-3-4