Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PASPOORT NA GEVAAR deur Ena Murray
Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agterin. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.