This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie19554
Leading
leonnoel104 1 × R50.00
11 May 16:59

Similar products

R30 shipping
Vyf Tale Van Die Liefde by Gary D. Chapman
R150
Vyf Tale Van Waardering in Die Werkplek Gary Chapman, Paul White
R85
R30 shipping
Die Dippenaar-Familie van Suid-Afrika - Bosman
R530
Op Die Ou Plaaspad: Sketse uit die verlede by Rachel Viljoen
R70

Familie van vyf se seiljag reisverhaal op see. HEKKE NOG HEININGS. San Viljoen

1 was available / secondhand
R50.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Onder Papegaaiberg, Stellenbosch
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 9 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
184460536

Sagteband, 180 bladsye. A4 grootte. Gebruik, maar in goeie toestand. Minder as 1kg

DIT is 'n droom wat baie mense het: om te seil, en sommer reg rondom die wêreld ook. Nie baie kry dit reg om dit te verwesenlik nie, maar hierdie gesin hét. Hier is die onopgesmukte verhaal van 'n pa, ma en hulle dogtertjies wat dit wel gedoen het, met vreugde, met gelykmoedigheid, en bowenal, met sukses. Die roete om die wêreld was van die Suid- Afrikaanse Weskus af wes, deur die Panama Kanaal, oor die Stille Oseaan, tussen Australië en Nieu-Seeland deur, en as jy jou oë weer uitvee, moet jy nog net die Indiese Oseaan baasraak om Suid-Afrika se ooskus te haal. Voorbereiding, motivering, sielswroeging hiervan sal jy niks lees nie. Maar van eerstehandse ervaring op see en op land, baie; altyd interessant, soms snaaks, nooit aangedik nie. Dit is 'n vertelling waarmee die meeste mense, maar veral gesinne met jong kinders, en miskien dieselfde drome, maklik sal identifiseer, juis omdat dit so alledaags en sonder omhaal aangepak is. (Wilhelm Grutter)  

Customer ratings: 1 ratings

Uitstekend
24 May 2015