Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
As Jy Sing is n opwindende nuwe Afrikaanse film met van die grootste name en liedjies in Afrikaanse musiek. Die sterre sluit in Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels, Hanna Grobler en jong talent soos Leani Ekermans, Franja du Plessis en Georic Lomas.
n Konvensionele musiekonnie lewe vir sy sanggroep, die Bekfluitjies, wat bestaan uit die verstotelinge van die sportmalskool waar hy skoolhou. Omstandighede forseer die Bekfluitjies om te baklei vir dit waarin hulle glo, musiek want as hulle sing, maak die lewe net meer sin!