Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaans version of "Settlers of Catan". Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei. Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Ruilhandel oorheers eers die lewe op CATAN. Van sommige grondstowwe het jy genoeg, ander is skaars. Jy verruil erts vir wol, baksteen vir hout – wat jy ook al nodig het vir jou volgende projek. Maar dink terwyl jy speel. Stig jou dorpe op die regte plekke en ruil slim. Só is jou kanse om te wen net beter. Onthou dat jou medespelers net so graag koning wil kraai op CATAN soos jy. | ||||||
Availability: | ||||||
This board game is in stock and ready to be shipped with haste! | ||||||
Shipping & Payment: | ||||||
Click on the shipping and payment tab to see what payment methods and delivery options we offer. | ||||||
Why buy from us: | ||||||
| ||||||
Questions or advice? | ||||||
If you have any questions or need advice as to what board game to buy please do not hesitate to ask! |