Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sewe Dae deur Deon Meyer Eerste Uitgawe, eerste druk
Alkoholis Speurder Benne Griessel moet nie alleen sy dranklus beveg, maar ook ‘n moordenaar vind voordat hy elke dag ‘n polisieman doodskiet. ‘n Verhaal wat in Kaapstad afspeel.
Human en Rousseau, Eerste Uitgawe, eerste druk, 2011, 419p.
Toestand: Sagteband. Uitstekend. Naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R48 weens gewig
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy[BT1] .