Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other books on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Books Dispatched within 2 business days.
Condition : Very Good.
Eerste uitgawe, eerste druk 2007, 136 pp, boek is in goeie toestand, jeugverhaal.
Vuil Skottelgoed was die wenner in die Afrikaanse kategorie van Human & Rousseau se Ek is ‘n Skrywer-kompetisie. Bastian rebelleer teen sy ouers se wens dat hy regte op Stellenbosch moet gaan swot, en hy kies die pad Kaapstad toe. Hy kry werk in ‘n skaatsplank-winkel en sluit aan by ‘n Afrikaanse punk rock band. Hoewel hy later nog soms skaatsplank ry naby die Kunstekaap of in Woodstock se industriële gebied, is sy Kaapse bestaan niks meer nie as ‘n maalkolk van alkohol, dwelms, seks en partytjie-hou. Nes dit hom wil insluk, sien Bastian die lig en keer terug na sy tuiste, Kimberley. Hy’s dankbaar hy het oorleef, maar teleurgesteld dat alles wat hy agtergelaat het steeds dieselfde is. Hy verloor homself in sy pa se drankkabinet. Teen die einde van die roman balanseer hy op die dun draajie tussen lewe en dood… en tuimel dan oor na die lewe se kant toe.
Title | Vuil Skottelgoed |
Author | Derick Muller |
Publisher | Human & Rousseau, 2007, Paperback |
ISBN | 0798148764, 9780798148764 |
Length | 136 pages |