R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
As skrywers het Jan Spies and PG du Plessis Afrikanerhumor tot in sy fyste vorm vervolmaak en met die program SPIES EN PLESSIE op TV laat blom.
Hierdie DVD bevat opnames van bekendes en minder bekendes soos Hendrik Schoeman, Fanus Rautenbach, Leon Schuster, Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Basjan van Niekerk, Theuns Kotze, Deon van Zyl, Jan Pohl en 'n hele paar ander.
Die stories en grappe is saamgestel uit die oorsponklike Spies en Plessie opnames en word her-uitgereik op versoek van humorliefhebbers. Van die stories in hierdie versameling is: Antie met die pienk rok, Sarie Marais, Die Bysteek, Die Recce, Die Tandarts en Ou Potberg.