Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie storie gaan oor Jona en die groot vis. Jona was ongehoorsaam om 'n boodskap van die Here oor te dra en in hierdie avontuur sien die drie vriende wat met hom gebeur.
Koning Saul
Chris, Joy en Gizmo, die speelgoedrobot, ontmoet vir Saul in Israel. Die volk van Israel wou 'n koning h^e om hulle land te regeer. Terwyl Saul na sy pa se donkies soek het Samuel hom, in opdrag van die Here, as koning gesalf. Saul is Israel se eerste koning en die kinders kyk hoe hy sy werk doen.