This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

R30 shipping
Sky - Forthcoming : Vol 4 (CD)
R140
This is Soul Vol. 1 CD
R60
R30 shipping
Ef-El Efel : net om die geraas in te asem (CD FOR SALE)
R459
R30 shipping
Geraas Allesbehalwe! Vol. 1 CD Brand New/Sealed
R150

Kroeskop Vol Geraas (CD)

New
R86.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
XGHX-737-G650
Bob Shop ID:
189533702
Kroeskop Vol Geraas (CD) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days



Koos Kombuis oor Churchil: "My gunsteling-rap-ster is n nuwe kalant van Mitchells Plain met die naam Churchil Naud (met een l om hom van Winston Churchill te onderskei). Hierdie ou kan nog groot gaan in ons taal se musiek; groter as Jack Parow, so groot soos Tafelberg."

Churchil het onlang met Anton Goosen saamgewerk. 'n Kollaberasie wat op kykNet se TV program met Coenie de Villiers te sien was en nou op die web is by: https://youtu.be/OHJ3v_LVJBM

Kroeskop vol geraas is 'n uitmuntende debuutalbum, met 13 snitte, opgeneem deur Riku L tti van Wasgoedlyn Produksies. Met die subtitel Veldmuis/Stadsmuis is Churchil se plan om te fokus op 2 definitief verskillende style: Veldmuis = Akoesties/melodies/unplugged (6 snitte); Stadsmuis = Elektries/Harder Hiphop/Urban (6 Snitte) en dan is daar 'n reggae rap Onse Vaders wat mooi tussen in val.

Churchil se woorde word as uitstekende po tiese tekste beskou wat nie wegskram van belangrikse sosiale kwelpunte nie, dog is dit gemik op 'n alledaagse gehoor en hoogs verstaanbaar en glad nie snobisties nie, bv.: Verdriet is 'n guava juice bottel en genkem/ verdriet is us en them/ of dis my stem/ wat jy gaan hoor tot julle my tong uitsny met 'n lem/ steel die ink in my pen/ maar die liefde gaan wen/ tot iemand my tyres pap steek/ en ek my wind uitblaas/ maar ou melk raak kaas/ die boy raak 'n baas/ hulle s hulle is moeg vir my gekerm want ek maak net geraas/ maar daai bliksems kan gaan doppies blaas/ want 'n wind is soos 'n kind hy raak 'n vreeslike storm/ om my te stereotipeer is so normaal dis die norm/ is jy dom/ of is jou blerrie kop altyd kaal/ praat ek 'n vreemde taal of laat ek julle verder in verdoemenis daal/ want verdriet is wat jy weet/ maar te bang is om te s / jy wil so graag net 'n klein bietjie happiness h / maar verdriet dit infiltreer tot in die kooi wat jy l .

Wasgoedlyn Produksies het onlangs 'n Afrikaanse Musiekdokument re TV-reeks geskiet, waarin Churchil sterk na vore tree met onderhoude en optredes wat hom met gemak aan 'n bre publiek gaan bekend maak.

Churchil beplan om Afrikaans te vat waar dit nooit kon gaan nie en om dit weer 'cool' te maak vir veral mense op die Kaapse vlakte. "Ek wil jong laaties wys dat ons nie die Amerikaners hoef na te boots nie want ons het ons eie stories om te vertel."

Churchil Naude, nederige vader en skrynwerker van Mitchell's Plain, gaan nog groot wees, soos Koos Kombuis ges het. Dis net 'n kwessie van tyd , om Churchil se eie woorde te gebruik.

Features

SummaryKoos Kombuis oor Churchil: "My gunsteling-rap-ster is n nuwe kalant van Mitchells Plain met die naam Churchil Naud (met een l om hom van Winston Churchill te onderskei)...
ContributorsNaude Churchil
FormatCD
Release date20150501

Customer ratings: 1 ratings

good and speedy service
06 Jul 2015