Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Soete Inval nagelate geskrifte van Con de Villiers biografiese verhale sluit in Overberg area.
Soete Inval is boek wat ontstaan het uit ‘n manuskrip nagelaat deur G. G. S de Villiers (Dr. Con) en sy herinneringe aan sy lewe en sy oorsprong, die Overergse distrik. Geskiedkundige foto’s in swart en wit.
Tafelberg-Uitgewers, eerste uitgawe 1979, 72p.
Toestand: hardeband, stofomslag albei baie goeie toestand. Effense ouderdomsvergeling.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.) (As gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.