This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 7 to 10 working daysHulp aan ouers on Chritelike waardes aan kinders oor te dra. Die Singende Slang Die telegramme hoop op en Hendrik het geen keuse as om 'n lae, gemene, viselike slang aan te stel om te help nie. Uiteindelike leer almal in Kammaland 'n belangrike les or vooroordeel. (1 Samuel 16:7) Klaas se Kougomborrels Klaas raak beroemd omdat hy die grootste kougomborrels in Kammaland kan blaas. Maar sy kop raak net so groot en amper verloor hy al sy vriende. Hendrik en Gieljan se Tweegeveg Almal het ore maar luister nie altyd mooi nie. Hendrik en Gieljan verdraai stories en later is hulle baie kwaad vir mekaar. Toe die misverstand uit die weg geruim is, sien hulle dit is beter om te vergewe en te vergeet. (Jakobus 1:19-20)
|
| Shipping method | Shipping details |
| Standard Shipping | R45.00 for the first item additional items free Free shipping for orders of R250.00 or more |