This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 7 to 10 working daysJona en die Groot Vis: Hierdie storie gaan oor Jona en die groot vis. Jona was ongehoorsaam om 'n boodskap van die Here oor te dra en in hierdie avontuur sien die drie vriende wat met hom gebeur. Koning Saul: Chris, Joy en Gizmo, die speelgoedrobot, ontmoet vir Saul in Israel. Die volk van Israel wou 'n koning he om hulle land te regeer. Terwyl Saul na sy pa se donkies soek het Samuel hom, in opdrag van die Here, as koning gesalf. Saul is Israel se eerste koning en die kinders kyk hoe hy sy werk doen.
|
| Shipping method | Shipping details |
| Standard Shipping | R45.00 for the first item additional items free Free shipping for orders of R250.00 or more |
)