This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 7 to 10 working daysDavid en Goliat: Hierdie storie vertel van die Filistyne en Israeliete wat oorlog gemaak het en van die baie sterk reus Goliat. Almal behalwe Dawid was bang vir Goliat. Chris, Joy en Gizmo beland midde in die geveg waar Dawid vir Goliat met sy slingervel plattrek. Dawid het vir Saul musiek gemaak, maar na Dawid se oorwinning oor Goliat het Saul jaloers geword en wou hy Dawid doodmaak. Koning Salomo: In hierdie storie ontmoet Chris, Joy en Gizmo vir koning Salomo, die seun van Dawid en hulle vind uit hoe dit gebeur het dat hy so 'n slim man was. Na Dawid se dood regeer Salomo in voorspoed en met wysheid.
|
| Shipping method | Shipping details |
| Standard Shipping | R45.00 for the first item additional items free Free shipping for orders of R250.00 or more |