This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Gesinstyd met God -- Louise Viljoen
R60
R30 shipping
58% OFF
Die Roman, Sy aard,ontstaan en soort - Abr.H.Jonker
R950 R2,280
R30 shipping
JAN VAN RIEBEECK deur C. Louis Leipoldt (1938) - Ons Geskiedenis-Serie
R250
R30 shipping
BRISANT - VILJOEN,H
R250

Ons ongehoorde soort - Louise Viljoen

Secondhand
R120.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT3051
Bob Shop ID:
190832051

Ons ongehoorde soort  - Louise Viljoen - Sun Press - 2009 - 240pp, indeks - Sagteband in mooi toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R38.00

Antjie Krog is tans een van die belangrikste skrywers in Suid-Afrika en bekend vir die vreeslose wyse waarop sy in elke publikasie haar eie posisie as mens en skrywer in Suid-Afrika ondersoek. Die titel van Louise Viljoen se versameling opstelle oor haar werk is ontleen aan 'n gedig waarin Krog na skrywende vroue verwys as "ons ongehoorde soort". Die verwysing na "ongehoordheid" is ’n veelseggende aanduiding van die wyse waarop Krog telkens op byna verregaande wyse die grense van die bekende en aanvaarde oorskry, maar dit ook regkry om met haar werk stem te gee aan diegene wat vantevore nie gehoor is nie. Die opstelle in Ons Ongehoorde Soort gee erkennning aan haar veelsydigheid as skrywer deurdat dit ondersoek instel na die werk wat Krog op die gebied van die poësie, prosa en vertaling doen. Daar word aandag gegee aan belangrike temas in haar werk en rekenskap gegee van bepaalde ontwikkelinge in haar oeuvre. Die fokus val op haar verhouding met die literêre tradisie waarbinne sy skryf, haar interaksie met vroulike literêre voorgangers en vroue uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis, haar bemoeienis met die transformasies van identiteit binne die Suid-Afrikaanse en Afrika-konteks, haar pogings om deur vertaling die ruimte van Afrikaans uit te brei en haar gedurfde hantering van vroulike liggaamlikheid.

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie! Altyd 'n plesier om met u besigheid te doen.
03 Aug 2015