R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Boendoe - Chris Barnard - Tafelberg - 1999 - Hardeband met stofomslag; baie mooi - Intern: een naam, verder mooi skoon en stewig gebind.
Boendoe is Chris Barnard se eerste roman ná Moerland in 1992 verskyn het. Dit is weer ’n bosroman: dié keer speel die verhaal hom af op die grens tussen Mosambiek en Suid-Afrika. ’n Klein Rooms-Katolieke sendingkliniek word oorstroom deur Mosambiekers wat na drie reënlose jare geteister word deur hongersnood. Die verteller, Brand de la Rey, ’n eensame ekoloog, probeer om saam met Julia en die ander inwoners van die kliniek, iewers vandaan redding te vind vir die honderde pare oë wat een na die ander sterf op hul drumpel.