Spacious home in select area one road from river. View from all living areas onto large park like garden, with peaceful atmosphere. Advantages include beautiful kitchen and Jetmaster fireplace in lounge. Double garage and outside room. Strong borehole and irrigation water supplies underground system for whole garden. Groot gesinshuis in selektiewe buurt met al die leef areas se uitsig op `n groot parkagtige tuin. Een straat vanaf rivier. Baie privaat met `n besonderse atmosfeer. Voordele sluit `n besonderse kombuis en jetmaster kaggel in. `n Sterk boorgat en leiwater voorsien ondergrondse besproeing vir die hele tuin. |