Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog baie mooi - 1961. INHOUD: Die eerste Afrikanertjie, Die seun van Slagtersnek, Kinders van die Groot Trek, Piet Retief se seun, Die Bezuidenhout-seuns, Die moord op185 kinders, Martinus Oosthyzen, Dirkie Uys, Helena Lotrie, Rachel de Beer, Oorlogskinders, Japie Greyling
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.