Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oudbrigidier Piet Byleveld word wereldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byleveld word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseel. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.
In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragedies, opwindend - en met die bevrediging dat geregtigheid geskied is.
Soft cover, very good condition. As new. 270 pages.