Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VAN DER WALT, A. J. NOORDWAARTS! 'N VERHAAL UIT DIE DORSLAND-TREK. Kaapstad: Nasionale Pers, 1919. Die BURGERLEESKRING No. 5. Baie goeie bron van inligting oor die Dorslandtrek. 245 Bls. 135x185mm Hoog. Goed. Omslag verweer. Rugstuk se voorste naat gekraak. Blaaie verbruin. Bind effe los, andersyds 'n goed bewaarde eksemplaar van hierdie skaars stukkie Dorsland-geskiedenis.. Hardeband. (#0001801)