This auction has been won.
View other items offered by groeng6097
Leading
boekrak1516 1 × R125.00
16 Aug 07:30

Similar products

R30 shipping
29% OFF
Saartjie se Wedstryd - Bettie Naude
R250 R350
Saartjie se geheim - Bettie Naude
R40
R30 shipping
58% OFF
Saartjie Baumann 1 - Bettie Naude
R490 R1,180
R30 shipping
Saartjie se held - Bettie Naude
R105

Bettie Naude, Saartjie reeks - stel van 8 boeke

1 was available / secondhand
R125.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
196414746

Stel van 8 boeke uit die gewilde Saartjie-reeks van Bettie Naudé. Met een uitsondering is almal van die 1980's uitgawe met stofomslae. Sien individuele titels hieronder. 

Toestand: Sewe van hierdie boeke is eks-biblioteekboeke en het daarom al die gewone defekte van sulke boeke: stempels, plakkers, sakkies ens. Almal vertoon rakslytasie en het die gewone kolle en vlekke wat mens van biblioteekboeke verwag (asook in sommiges hier en daar potloodonderstrepings). Maar almal het wel nog hul oorspronklike stofomslae (behalwe die een moderne sagteband) en almal kan beskryf word as ten minste leeseksemplare, terwyl sommiges nog in redelik skaflike toestand is. Sien asb. die foto's hieronder wat deel vorm van die beskrywing. Gegewe die feit dat dit hier merendeels om leeseksemplare gaan, is die beginprys doelbewus laag. 

1. SAARTJIE BAUMANN. 3de uitgawe, 2de druk, 1982. Met oorspronklike omslag.

2. SAARTJIE SE DONKIE. 3de uitgawe, 2de druk, 1982. Met oorspronklike omslag in plastiekomhulsel. 

3. SAARTJIE SE KêREL. 2de uitgawe, 2de druk, 1982. Met oorspronklike omslag in plastiekomhulsel (beide ietwat geskeur). 

4. SAARTJIE SE PAPEGAAI. 2de uitgawe, 2de druk, 1982. Met oorspronklike omslag in plastiekomhulsel.

5. SAARTJIE SE KORDAATSTUK. 2de uitgawe, 1ste druk, 1984. Met oorspronklike omslag.

6. SAARTJIE SE MOLESTE. 2de uitgawe, 1ste druk, 1984. Met oorspronklike omslag in plastiekomhulsel. 

7. SAARTJIE SE PIEKNIEK. 2de uitgawe, 1ste druk, 1984. Met oorspronklike omslag.

8. SAARTJIE SE SIRKUS. 3de uitgawe, 1ste druk, 2008. Sagteband in baie goeie toestand. Die enigste nie-biblioteekeksemplaar. 

Posgeld: R50 met die Poskantoor of R100 met Postnet (tak-tot-tak). UIteraard kombineer ek graag items ten einde op posgeld te spaar. Gewoonlik pos ek binne 2-3 dae na ontvangs van betaling. 

Betaling: Ek verwag betaling binne 3 dae na suksesvolle bie, of andersins word die koop gekanselleer en die item(s) geherlys. 

More from this seller

View all
Penguin Modern Poets: Jack Clemo, Edward Lucie-Smith, George MacBeth
R40
Set of 5 Prints of Historical Photographs of Cape Town
R95
R30 shipping
Royal Albert `Flowers of the Month - April` Tea Cup
R395
The Great Classical European Composers II (2-CD Set)
R25

Customer ratings: 1 ratings

PUIK BOEKIES. BAIE DANKIE
28 Aug 2015