Q:
Hoe gaan ek te werk vir die "wholeasale" deal? - Asked by
H29 (
242 
)
11 Jan 08:28
A:
Hi - ek het slegs mooi kassies oor en ek verkoop hulle tans vir R85 tot R100 aan die winkels. Indien jy n pallet van 30 vat sal ek hulle vir jou vir R75 gee. Ek het egter min oor en sal slegs n beter prys op die balans gee (R65) vir al 200 kassies.
11 Jan 20:49