Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk van die beroemde digter se uiters skaars tweede boek. Uitgegee deur die Afrikaanse Pers-Boekhandel in 1964. Boek en stofomslag nog baie goed. Geteken en gedateer deur Breytenback op die halftitel bladsy. Vir die versamelaar.