This auction has been won.
View all items in the bidorbuy category Africana Books.  View other items offered by German South West9443

Winning Bid
1 page views

R95.00   9 Mar 13:36   coinbuf299

If you are the winning bidder   
VIR VRYHEID EN REG European Volunteers aside the Boers in the Anglo-Boer War 1899-1902 IN AFRIKAANS

VIR VRYHEID EN REG European Volunteers aside the Boers in the Anglo-Boer War 1899-1902 IN AFRIKAANS

1 was available / New
R95.00
auction closed

Seller

Joined 21 May 2007
Pretoria / Tshwane
bidorbuy ID: 19729588

Dr. Claus Nordbruch:

 

 VIR VRYHEID EN REG

Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede

Vryheidsoorlog 1899-1902

Pretoria: Contact Publishers 2000, 158 bladsye, groot formaat (koffietafelboek), meer as 120 Photos in s/w en kleur

Hierdie pragtige kunswerk is geskryf in Afrikaans. 'n Ware rariteit.

Die geskiedkundige versamelaarstuk is in die boekhandel langal uitverkoop

SPLINTERNUUT

Die skrywer lig die onderwerp van sy boek, nl. Die buitelandse vrywilligers, se aktiwiteite in besonderhede uit, maar deur middel van 'n slim teks toon hy hoe dit met die Boeremagte se operasies aaneenskakel. Die leser merk op dat die hele teks netjies soos 'n legkaart inmekaar pas. Die 126 foto's in die boek is heel besonders. Daar is bv. 'n foto van die personeel van die Duitse ambulans, foto's van Spioenkop, Magersfontein, blokhuise, treinontsporings, opgeblaase brûens, Boerehuise, wat afgebrand word, kanonne in aksie, hand tot hand gevegte, konsentrasiekampfoto's, ens. Die kleurprente is meestal herdrukke van baie skaars en duur prente wat 'n eeu gelede gedruk is. Die Afrikaner (Pretoria)

'n Boek van puik gehalte. Die enigste boek op die hele mark, wat intensief die mees onbekende bydrae van buitelanders gedurende die oorlog behandel. Op bladsy 144 is daar 'n pragtige volblad in kleur met die twee Boere Republieke se vlae - 'n blad wat kan geraam word en in elke trotse Boer se sitkamer kan pruik - met die woorde van Dr. Claus Nordbruch: LEWE ONTVANG 'N MENS TYDENS GEBOORTE - VIR JOU VRYHEID MOET JY VEG. Impak (Pretoria)

Die hardebandboek bevat 'n groot versameling foto's van die vrywilligers, illustrasies van die oorlogsjare (sommige in volkleur) en ander interessanthede. Die Burger (Kaapstad)

During the Anglo-Boer War, which broke out on October 11 one hundred years ago, many volunteers from all over Europe, and even America, came to the aid of the Boers. The narrative of these allies is retold by Dr Claus Nordbruch in this table-top, well-illustrated, trilingual and excellent publication.
THE CITIZEN (Johannesburg)

Der großformatige, dreisprachige Band spürt in Wort und Bild dem Schicksal der europäischen Freiwilligen im zweiten Burenkrieg nach. Dem Verfassser gelingt es, ein spannendes Kapitel dieses weltweit beachteten Krieges anschaulich nachzuerzählen. Zahlreiche seltene Bilddokumete sind beigefügt.
NATION & EUROPA (Germany)

Das sollten Sie in Ihrem Bücherschrank haben! Ein lesenswertes Buch!
ECHO (Cape Town)

 

Key words: de la Rey, de Wet, Concentration Camps, Vryheidsoorlog, Boer War

 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for German South West9443

GENERALFELDMARSCHALL GUDERIAN - German original in stunning condition
Comment:
First class sale and v speedy service. Highly recommended.
R198.00
rated on 24 May 2016
ianp4287
CONTEMPORARY LEADERS OF AFRICA Khama Vorster Sadat Selassie Kenyatta Banda Smith Amin et al
Comment:
Item in good condition, as advertised. Great seller.
R88.00
rated on 23 May 2016
shaun_nel400