Q:
Dagse
Ek hou van die sak horlosies en sal graag een wil bestel. Het jy nie dalk iets met n superbike op nie? Kan jy so iets kry? - Asked by
Christoffel Enslin (
4)
14 May 10:09
A:
Hi, jamer ek het ongelukig niks met motorfietse op nie en twyfel dat ek in die hande kan kry. Ek sal oog oop hou vir so iets. Dankie, Edward
14 May 16:27