Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Poort na Elysium deur Christoffel Lessing EERSTE DRUK
Christoffel Lessing was vroeg in sy lewe as misdadiger na ’n gevangenis en sy stories oor die tronklewe is ware versamelaarsitems. Na sy ontslag, was hy as besigheidsman en skrywer van veral sy ondervindinge in gevangenisse, besonder suksesvol.
Afrikaanse pers Boekhandel, 1949, 140p. EERSTE DRUK
Verpakking en Posgeld R36 (in S.A.) (as gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R38 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy