Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
APB 1955 - en neem aan dit is die eerste druk -hardeband - geen stofomslag -151 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies, stempel van tehuis vir bejaardes voor in boek - die voorste bladsy het vergeel, die teks is skoon en die binding goed- een of twee vlekkies- vir ouderdom in goeie toestand- geen oorsese versending