|
Leer gebind. Afrikaanse Pers-Boekhandel 1963. 676 Bladsye. Die boek is byna ongeskonde. Teen die lig gehou wys ligte krapmerke, soos gesien kan word op die foto. Die boek het stof versamel veral aan die bokant van baie jare se toe staan op die rak. 'n Klein, effens verweerde area (15mm) op die getekende bladsy, heel links van die handtekening sigbaar op die foto. "Die bundel toesprake wat die leser hiermee aangebied word, is 'n seleksie uit dié wat dr. H. F. Verwoerd sedert 2 September 1958 - die datum waarop hy Eerste Minister geword het - gehou het. Hoewel klem op die tydperk van sy Eerste Ministerskap val, is dit nodig geag om enkele groot en rigtinggewende toesprake uit die tydperk voorafgaande aan 2 September 1958, waarin die ontplooiing van sy beleid van afsonderlike ontwikkeling veral aan die lig kom, ook in die reeks op te neem." |
| Shipping method | Shipping details |
| Ordinary Post with tracking number |